Previous Episode: Daybreak 07/05/19

Janine gesels vandag met Christina du Toit. Sy is nou vir die tweede keer op pad Japan toe, en het al haar eerste paar Japanese woorde onder die knie. Ons is altyd nuuskierig om te hoor hoe die Here mens se hart so ver skuif.