Nuus artwork

Self-kwarantyn bly 'n uitdaging

Nuus

Afrikaans - January 14, 2021 10:16 - 42 seconds - 301 KB - ★★★★★ - 2 ratings
News Homepage Download Apple Podcasts Google Podcasts Overcast Castro Pocket Casts RSS feed


Self-kwarantyn word nie deur alle Covid-19 pasiënte doeltreffend toegepas nie. Daar is na berig word veral 'n probleem in Namibië met mense wat getoets word maar steeds wag vir hulle uitslae waartydens hulle steeds vrylik rondbeweeg. Die Minister van Inligting Dr Peya Mushelenga....