Nuus artwork

Otjozondjupa: Goewerneur praat oor planne

Nuus

Afrikaans - January 14, 2021 11:16 - 46 seconds - 325 KB - ★★★★★ - 2 ratings
News Homepage Download Apple Podcasts Google Podcasts Overcast Castro Pocket Casts RSS feed


Die Goewerneur van die Otjozondjupa-streek James Uerikua wil in 2021 'n aantal kwessies in die streek aanspreek. Van die betrokke kwessies sluit onder meer grondlewering en onderwys in. Uerikua het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.