Nuus artwork

Hospitale: dis wat ons beskikbaar het

Nuus

Afrikaans - January 14, 2021 08:06 - 41 seconds - 288 KB - ★★★★★ - 2 ratings
News Homepage Download Apple Podcasts Google Podcasts Overcast Castro Pocket Casts RSS feed


Daar is kommer onder Namibiese owerhede oor die hoeveelheid Covid hospitaal opnames. Mediese fasiliteite is reeds onder druk met meer as 1350 gesondheidswerkers wat reeds positief getoets het vir Covid en 6 is reeds oorlede aan die virus. Volgens die jongste syfers is daar op die oomblik 297 pasiënte in die hospitaal met 33 wat in intensiewe sorg behandel word. Die Uitvoerende Direkteur van die Ministerie van Gesondheid Ben Nangombe het meer besonderhede oor die beskikbare fasiliteite bekend gemaak.