Nuus artwork

Beurtkrag tot Sondag

Nuus

Afrikaans - January 14, 2021 10:19 - 23 seconds - 167 KB - ★★★★★ - 2 ratings
News Homepage Download Apple Podcasts Google Podcasts Overcast Castro Pocket Casts RSS feed


Eskom gaan stel van nou af tot Sondagaand weer fase 2-beurtkrag in. Dit word genoodsaak deur ‘n verlies aan opwekkings-vermoë oornag en om die gebruik van noodreserwes te bestuur. Eskom se Woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê die stelsel bly kwesbaar en onvoorspelbaar en enige verdere verliese kan die beurtkrag-fase op kort kennisgewing verander: