NG Wierdapark artwork

NG Wierdapark

518 episodes - Afrikaans - Latest episode: 1 day ago -

God se koninkryk is anders, daarom is ons anders: ons erken dat God se koninkryk anders lyk as dié van die wêreld waarin ons leef. Ons gemeente is nie begaan oor populêre menings nie, maar word aangespoor deur die andersheid en uitdaging wat God se Goeie Nuus van ons verwag. NG Gemeente Wierdapark diskrimineer en oordeel nie oor mense nie en verwelkom almal wat Christus as hulle Saligmaker bely om in die gemeente en gemeenskap tot diens van God se koninkryk te wees.

Christianity Religion & Spirituality Society & Culture Relationships
Homepage Apple Podcasts Google Podcasts Overcast Castro Pocket Casts RSS feed

Episodes

'n Lewensveranderende gebeurtenis

April 18, 2024 03:00 - 4 minutes - 2.81 MB

Handelinge 8:26-30

God se wil vir jou

April 17, 2024 03:00 - 2 minutes - 2.03 MB

Johannes 6:35-40

'n Teken dat jy kan glo

April 16, 2024 03:00 - 2 minutes - 1.79 MB

Johannes 6:30-35

In Jesus se spore

April 15, 2024 05:00 - 3 minutes - 2.52 MB

Handelinge 6:8-15

Jesus is die antwoord op jou behoeftes.

April 12, 2024 03:00 - 3 minutes - 2.52 MB

Johannes 6:1-15 

In Wie glo jy?

April 11, 2024 03:00 - 2 minutes - 2.06 MB

Handelinge 5:27-33

Jy binne-in jou geloofsfamilie

April 10, 2024 03:00 - 2 minutes - 1.83 MB

Handelinge 4:32-37

Die volle boodskap van hierdie lewe

April 09, 2024 03:00 - 3 minutes - 2.35 MB

Handelinge 5:17-26

Gesprek met die Here

April 08, 2024 03:00 - 3 minutes - 2.27 MB

Lukas 1:26-38

Onwetend is die Here met jou besig

April 05, 2024 03:00 - 4 minutes - 2.83 MB

Johannes 21:1-14

Verrassing, dankbaar en vertel

April 04, 2024 03:00 - 2 minutes - 2.05 MB

Lukas 24:35-48

Entoesiasties oor God

April 03, 2024 03:00 - 3 minutes - 2.34 MB

Handelinge 3:1-10

Groot wonderwerk

April 02, 2024 03:00 - 2 minutes - 1.76 MB

Handelinge 2:36-41

Die dood is dood

April 01, 2024 10:00 - 3 minutes - 2.67 MB

Matteus 28:1-15

Met moed en uithou probleme tegemoed

March 27, 2024 03:00 - 2 minutes - 2.1 MB

Jesaja 50:4-9

Verginis kom teen 'n prys.

March 26, 2024 03:00 - 4 minutes - 3.46 MB

Johannes 13:21-33,36-38

'n Nuwe begin

March 26, 2024 03:00 - 4 minutes - 3.03 MB

Johannes 13:1-15

Jy is 'n lig vir mense

March 25, 2024 03:00 - 3 minutes - 2.6 MB

Jesaja 42:1-7

In donkerte kom lig

March 22, 2024 04:00 - 2 minutes - 2.06 MB

Jeremia 20

Die HERE het met jou gepraat

March 21, 2024 03:00 - 3 minutes - 2.46 MB

Genesis 17 :1-9

Tuiste in die HERE

March 20, 2024 03:00 - 4 minutes - 3.17 MB

Johannes 8:31-42

Besluit saam met die Here

March 19, 2024 03:00 - 3 minutes - 2.24 MB

Matteus 1:18-24

God se oordeel

March 18, 2024 03:00 - 4 minutes - 3.11 MB

Johannes 8:1-11

Die beste offer

March 15, 2024 03:00 - 2 minutes - 1.78 MB

Hosea 6:1-6

Wat sal jy doen?

March 14, 2024 03:00 - 3 minutes - 2.23 MB

Johannes 7:40-52

Om te glo is 'n wonderteken

March 13, 2024 03:00 - 4 minutes - 3.15 MB

Johannes 4:43-54

Jy is 'n lewende profesie

March 12, 2024 03:00 - 3 minutes - 2.24 MB

Jesaja 65:17-22

Die wil van die Here

March 11, 2024 03:00 - 2 minutes - 2.03 MB

Johannes 3:14-21

Die koninkryk van God het julle bereik

March 08, 2024 03:00 - 3 minutes - 2.33 MB

Lukas 11:14-23

Leer hoe om met wysheid te leef

March 07, 2024 03:00 - 3 minutes - 2.14 MB

Deutronomium 4:5-9

Hoeveel keer kan ek vergewe?

March 06, 2024 03:00 - 4 minutes - 3.07 MB

Matteus 18:21-35

Onder protes, maar dankbaar

March 05, 2024 03:00 - 5 minutes - 3.78 MB

2 Konings 5:1-15

Saam met julle kan mense God aanbid

March 04, 2024 03:00 - 3 minutes - 2.74 MB

Johannes 2:13-25

Die Here omvorm mense se boosheid

March 01, 2024 03:00 - 5 minutes - 3.7 MB

Genesis 37

Eerlik met jouself

February 29, 2024 03:00 - 3 minutes - 2.67 MB

Jeremia 17:5-10

Wil jy iemand wat leef om te dien?

February 28, 2024 03:00 - 4 minutes - 2.86 MB

Matteus 20:17-28

Tyd om verhoudings te herstel

February 27, 2024 03:00 - 3 minutes - 2.39 MB

Jesaja 1:10,17-20

Met die maat waarmee jy meet....

February 26, 2024 03:00 - 2 minutes - 1.55 MB

Lukas 6:36-38

Gaan leef in vrede

February 24, 2024 13:00 - 2 minutes - 2.08 MB

Matteus 5 :20-25

Hoogmoed kom toe tot 'n val

February 22, 2024 03:00 - 4 minutes - 2.88 MB

1 Samuel 15:1-22

'n Teken van Bo

February 21, 2024 03:00 - 3 minutes - 2.24 MB

Lukas 21:29-32

Die Here ken jou waarde

February 20, 2024 03:00 - 3 minutes - 2.39 MB

1 Samuel 9:15-21

Ook jy is 'n teken

February 19, 2024 03:00 - 4 minutes - 3.22 MB

1 Samuel 9:1-14

Die Here help, al neem ons slegte besluite

February 16, 2024 03:00 - 3 minutes - 2.53 MB

1 Samuel 8:21-22

Altyd aan diens

February 15, 2024 03:00 - 3 minutes - 2.62 MB

1 Samuel 8:1-12

Jy is verantwoordelik vir mense se verhouding met die Here

February 14, 2024 03:00 - 2 minutes - 1.75 MB

1 Samuel 7:13-17

Omdraaipad na die Here toe

February 13, 2024 03:00 - 4 minutes - 3.42 MB

1 Samuel 7:1-12

Die Here is geen gelukbringer nie

February 12, 2024 03:00 - 4 minutes - 3.19 MB

1 Samuel 4:1-11

Jy is God se profeet

February 08, 2024 03:00 - 3 minutes - 2.67 MB

1 Samuel 3:10-4:1

Verhoudings is alles

February 07, 2024 03:00 - 3 minutes - 2.44 MB

1 Samuel 3:1-9