Wouter vd Merwe, Dot vd Merwe, Lucio Basson, Carmen Basson, Lean Buys, en Yolanda van Heerden gesels oor agter die skerm terugblik van die naweek, en is opgewonde oor die Vrouekonferensie wat op die 19de Augustus by Lewende Woord Centurion plaasvind.