Previous Episode: Levitikus 16:1-34
Next Episode: Markus 16:9-20

Die laaste preek (Preek #11) van 'n reeks uit die briewe aan die Tessalonisense.

Hoofpunte:

1. Ongehoorsaamheid aan die opdrag om te werk

2. Die gemeente moet die tug in liefde toepas

3. Die doel van die tug is om mense tot bekering te bring