AudreyStories artwork

COVID-19. Maart 30. KUUR? Peptied wat werk? Dit lyk so. Nuwe Navorsing.

AudreyStories

English - March 30, 2020 19:00 - 8 minutes - 5.64 MB - ★★★★ - 3 ratings
Arts Society & Culture Places & Travel audrey calm bedtime stories audrey nolte audrey nolte painter english afrikaans reisverhale meditation Homepage Download Apple Podcasts Google Podcasts Overcast Castro Pocket Casts RSS feed


30 Maart 2020. Kuur? Baie goeie nuus -- dit lyk of daar 'n peptied is wat Covid-19 kan keer om aan ons longe vas te klou. Dit sal ingespuit moet word. Die navorsing kom van MIT af,  dis die "Massachusetts Institute of Technology" in die VSA. Hulle het daar met 'n super-spoed rekenaar 'n peptied gebou wat wonderlik werk op rekenaars. Dis nuwe navorsing wys dat ons Covid-19 virus kan toedraai in iets soos kleefplastiek, om dit te keer van vasplak in ons longe en te groei. Op die oomblik word hierdie inligting nou deur alle slim mense op aarde in al die beste laboratoriums getoets. Kan dit werk? Ja. Gou? Nee.